knieë
Voorkoms
- Sedert 1156 uit Oudnederlands as "kni" (bog in die rivier) bekend. Dit stam af van Proto-Germaans *knewa wat van Proto-Indo-Europees *ǵn-eu- kom, 'n verboë vorm van *ǵenu-, *ǵonu- (die genitief is: *ǵneu-s).[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knie | knieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| knietjie | knietjies |
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor knieë.