Gaan na inhoud

kniel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Knielende amptenaar in Ramses se Egipte
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kniel  
Verlede Tyd  ek  het gekniel    
Teenwoordige deelwoord knielend   
Verlede deelwoord geknielde   
Om op 'n mens se knieë te gaan
  1. Om te kniel, is 'n teken van respek en onderdanigheid.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kneel(en)
Nederlands: knielen(nl)
Xhosa: ukuguqa (ngamadolo)