Gaan na inhoud

knielend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordkniel
Bywoordelikknielend
Attibutiefknielende
knie•lend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat kniel, terwyl dit kniel
  1. Sy het haar lewe lank knielend gebid. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kneeling(en)
Nederlands: knielend(nl)