knies
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | knies |
| Verlede Tyd | ek | het geknies |
| Teenwoordige deelwoord | kniesend | |
- Om ontevrede te grom en onvriendelik te wees
- Occupy het een stap verder as die alterglobaliste gegaan, en hierdie idee sien ‘n mens in Suid-Afrika se studente-optogte: daar is nie eens ‘n lys eise nie, soos die Washington Post eenmaal geknies het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|