Gaan na inhoud

knip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek knip  
Verlede Tyd  ek  het geknip    
Teenwoordige deelwoord knippend   
Verlede deelwoord geknipte   
   
(lêer)
  1. om met 'n skër te sny
  2. om jou oë vir 'n oomblik toe te maak
  1. Jy kan enigiets by die mengsel voeg, soos stukkies geknipte jellie-lekkers of rooi, geel of groen geknipte kersies – die keuse is joune.'[1]
  2. Jy kan nie nies met jou oë oop nie en jy knip jou oë meer gereeld wanneer jy met iemand in gesprek is[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. met skêr
Engels: cut(en) (with scissors)
Nederlands: knippen(nl)
  Vertalings:   2. met oë
Engels: blink(en)
Nederlands: knippen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  knip    knippe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  knippie     knippies  
  1. sluiting
  2. 'n klein hoeveelheid soos tussen jou duim en wysvinger
  1. Bring die knip aan die deur en kis aan om die deur toe te hou. [3]
  2. Vat Ramaphosa se NGV-beloftes met 'n knippie sout en 'n paar pille.[4]

    Vertalings

  Vertalings:   1. sluiting
Engels: latch(en)
Nederlands: knip(nl) m
  Vertalings:   2. hoeveelheid
Engels: pinch(en)
Nederlands: snufje(nl) o