Gaan na inhoud

knol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  knol    knolle  
(plantkunde) die ondergrondse bergingsorgaan van 'n geofiet; verdikte stengel
Ons ken almal die bekende knolle soos beet, wortels, uie, patat en aartappels, maar min van ons weet wat om te doen met knolseldery[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tuber(en)
Nederlands: knol(nl) m