knopiespinnekop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knopiespinnekop | knopiespinnekoppe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| knopiespinnekoppie | knopiespinnekoppies |
-
(lêer)
- (spinagtiges) Enige spesie uit die genus
Latrodectus. Giftige spinnekop, tipies bruin tot swart van kleur, met geel tot rooi merke op die bokant wat wissel tussen spesies, sowel as een of twee geel tot rooi merke op die onderkant wat dikwels uurglasvormig voorkom.
- Vernoem na die dertien kolle, oftewel knopies, op die rug van die Europese knopiespinnekop Latrodectus tredecimguttatus.
| Vertalings: knopiespinnekop | |||
|---|---|---|---|