Gaan na inhoud

knor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek knor  
Verlede Tyd  ek  het geknor    
Teenwoordige deelwoord knorrende     
  1. om brommende geluide te maak soos varkies of ander diere
  2. (figuurlik) om ontevredenheid uit te spreek
  1. As poësie ons verkeerd bewys
    die mallemeule van rym
    en ritme ons ontglip
    knorrende krokodille in die Kalahari
    of die towerstaf van metafore breek
    enjambemente stol ...[1]
  2. 'n Amper knorrende klag; en dan bars dit uit in protes.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: grunt(en)
Nederlands: knorren(nl)