Gaan na inhoud

koëffisiënt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koëffisiënt    koëffisiënte  
koëf•fi•siënt, ko•effisiënt, koëffisi•ent
(wiskunde) 'n Konstante waarmee 'n algebraïese term vermenigvuldig word
  1. Die koëffisiënt van die middelterm is ook dubbel die produk van van [sic][1] koëffisiënt van die eerste term en die derde term[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coefficient(en)
Nederlands: coëfficiënt(nl) m
  1. soos dit in die bron geskrewe word
  2. LitNet Vraestel Graad 11; 2017