Gaan na inhoud

koïnsidensie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koïnsidensie    koïnsidensies  
ko•ïn•si•den•sie
Die gesamentlike voorkoms van gebeure in terme van tyd, plek (ruimte) of welke kategorie ook al.

    Sinonieme

sameloop
konjunksie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coincidence(en)
Nederlands: sameloop(nl)
Russies: совпадение(ru)