Gaan na inhoud

koördinaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koördinaat    koördinate  
koör•di•naat, ko•ordinaat
(wiskunde) 'n Getal wat die posisie van 'n punt langs 'n lyn, boog of soortgelyke eendimensionele figuur voorstel.
  1. Koördinaat: Die x- of y-posisie van 'n punt op 'n Cartesiese grafiek, gegee as 'n x- of y-waarde. Koördinate (mv.) word gegee as 'n geordende paar (x; y).[1]
Koördinaatstelsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coordinate(en)
Nederlands: coördinaat(nl) v/m