koördinaatstelsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koördinaatstelsel | koördinaatstelsels |
- koör•di•naat•stel•sel, ko•ordinaatstelsel
- Die geordende stelsel getalle wat gekies word om alle punte van 'n meerdimensionale ruimte op 'n ondubbelsinnige manier te beskryf
- Baie ander koördinaatstelsels is ontwikkel sedert Descartes, soos die poolkoördinate vir die vlak, en die sferiese en silindriese koördinate vir driedimensionele ruimte.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koördinaatstelsel.