koördinatestelsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koördinatestelsel | koördinatestelsels |
- koördinaat + stelsel met voegsel -e-
- koör•di•na•te•stel•sel, ko•ordinatestelsel
- Die geordende stelsel getalle wat gekies word om alle punte van 'n meerdimensionale ruimte op 'n ondubbelsinnige manier te beskryf
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koördinatestelsel.