koördineer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | koördineer |
| Verlede Tyd | ek | het gekoördineer |
| Teenwoordige deelwoord | koördinerend | |
| Verlede deelwoord | gekoördineerde | |
- koör•di•neer, ko•ordineer
- so organiseer dat alles en almal goed saam kan werk of beweeg
- Doeltreffende grondgebruikbeplanning word gefasiliteer deur omvattende wette en beleidsregulasies wat verskeie stedelike projekte koördineer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|