Gaan na inhoud

koala

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Koala
Enkelvoud Meervoud
  koala    koalas  
ko•a•la
(soogdiere) op Wikispecies Phascolarctos cinereus 'n Boombewonende buideldier inheems aan Australië.
  1. Dié koala wou die wye wêreld gaan verken... Maar ai, koalas en water is nie juis maats nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: koala(en)
Nederlands: koala(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koala.