Gaan na inhoud

koerantberig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koerantberig    koerantberigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koerantberiggie     koerantberiggies  
   
(lêer)
koerant + berig
koe•rant•be•rig
boodskap of artikel wat in 'n koerant gedruk is
Koerantberigte kan op twee maniere geskryf word: saaklik en informatief OF; skokkend en sensasioneel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: krantenbericht(nl) o