Gaan na inhoud

koers

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koers    koerse  
  1. (wiskunde) 'n Maat vir hoe vinnig een grootheid verander in vergelyking met 'n ander, wat gewoonlik ander eenhede het
  2. (politiek) 'n Rigting waarna 'n beweging streef
  1. Agt liter per honderd kilometer is 'n koers
  2. In 'n beoordeling van Koers se politieke koers in die jare 1933-1961 moet rekening gehou word met die besondere rol wat L.J. du Plessis gespeel het[1]