Gaan na inhoud

koggelkelkie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koggelkelkie    koggelkelkies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koggelkelkietjie     koggelkelkietjies  
koggel + kelkie
kog•gel•kel•kie
'n Gemengde alkoholiese drankie.
'n Koggelkelkie van sjerrie en vrugte om die partytjie mee te begin.

    Sinonieme

mengeldrankie, pons, skemerkelkie, son-onnertjie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cocktail(en), mocktail(en)