Gaan na inhoud

kokend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordkook
Bywoordelikkokend
Attibutiefkokende
ko•kend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat kook, terwyl dit kook
  1. Die polisie in Australië het Maandag 'n wêreldwye soektog van stapel gestuur nadat 'n man kokend warm koffie op 'n nege maande oue baba gegooi. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cooking(en), boiling(en)
Nederlands: kokend(nl)