Gaan na inhoud

kokende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordkook
Bywoordelikkokend
Attibutiefkokende
ko•ken•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van kokend: wat kook, terwyl dit kook
  1. 'n 3-jarige seuntjie het brandwonde aan sy arms, bene, maag en rug opgedoen nadat hy Maandagmiddag in 'n bad kokende water geklim het.[1]