Gaan na inhoud

kokersleutel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kokersleutel    kokersleutels  
'n Kokersleutel is ontwerp vir gebruik wanneer hegstukke wat op moeilik bereikbare plekke is, gedraai word.

    Sinonieme

bokssleutel, buissleutel