Gaan na inhoud

kolfblad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kolfblad
Enkelvoud Meervoud
  kolfblad    kolfblaaie  
   
(lêer)
kolf + blad
kolf•blad
(sport) In krieket: die strook van twee-en-twintig treë tussen die twee paaltjies, waar die kolwer die bouler in die gesig staar.
Die Internasionale Krieketraad het twee kolfblaaie vir die T20-Wêreldbekertoernooi as onbevredigend gegradeer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cricket pitch(en)
Nederlands: cricketpitch(nl)