Gaan na inhoud

kollektief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kollektief    kollektiewe    kollektiefs  
   
(lêer)
kol•lek•tief
wat geldig is vir die geheel; as groep
  1. Kollektiewe lede is werknemers wat by groot maatskappye werk waar Solidariteit reeds kollektiewe status ingevolge ʼn ' kollektiewe ooreenkoms geniet[1]

    Antonieme

Indiwidueel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: collective(en)
Nederlands: collectief(nl)
Enkelvoud Meervoud
  kollektief    kollektiewe  
(politiek) 'n Georganiseerde groep wat saam aksie neem
  1. Alles word deur die “kollektief” in sy geheel gedoen. As sodanig behoort die ander lede van die kollektief saam met oudpres. Jacob Zuma voor die kommissie[2]

    Eienskappe

Die konsep het 'n sterk Marxistiese konnotasie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: collective(en)
Nederlands: collectief(nl) o