Gaan na inhoud

kolwer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kolwer
Enkelvoud Meervoud
  kolwer    kolwers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kolwertjie     kolwertjies  
   
(lêer)
kol•wer
(sport) 'n Speler in sporte soos krieket wat probeer om die bal van die bouler met sy kolf te slaan.
In die geheel het 14 kolwers op die dag hul paaltjies verloor en teen uitskeityd het Australië 'n voorsprong van 218 lopies geniet.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: batsman(en), batter(en)
Nederlands: slagman(nl) m