Gaan na inhoud

koma

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koma    komas  
(medies) volledige bewusteloosheid
'n Persoon in die koma is onbewus van die omgewing en lyk aan die slaap.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coma(en)
Nederlands: coma(nl) o/v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koma.