Gaan na inhoud

komeroniem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  komeroniem    komeronieme  
ko•me•ro•niem
(taalkunde) 'n Woord wat 'n ander deel van dieselfde geheel, die holoniem, wys
  1. Hande en voete is komeronieme. Hulle is albei dele van dieselfde liggaam.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: comeronym(en)
Nederlands: comeroniem(nl) o