kommissie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kommissie | kommissies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kommissietjie | kommissietjies |
-
(lêer)
- kom•mis•sie
- Groep mense met 'n bepaalde opdrag of wat vir 'n bepaald doel byeengeroep is.
- Vergoeding vir dienste gelewer, gewoonlik 'n persentasie van die transaksie (koopsom).
- Pres. Zuma het 'n kommissie aangestel om staatskaping te ondersoek.
| Vertalings: kommissie | |||
|---|---|---|---|