kompas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kompas | kompasse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kompassie | kompassies |
- kom•pas
- (gereedskap), (skeepvaart), (lugvaart) Instrument waarvan die naald na magnetiese noord wys
- Jy moet 'n kompas hê wanneer jy die woud aanpak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|