kompasrigting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kompasrigting | kompasrigtings |
- kom•pas•rig•ting
- (skeepvaart) Een van 'n stel horisontale, radiaal gerangskikte rigtings (asimuts) van 'n kompasroos wat in navigasie en kartografie gebruik word.
- Soek `n geskikte plek om die belangrikste kompasrigtings uit te lê (gebruik klippe) om jou te help om die windrigting te bepaal.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|