komplekseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | komplekseer |
| Verlede Tyd | ek | het gekomplekseer |
| Teenwoordige deelwoord | komplekserend | |
| Verlede deelwoord | gekomplekseerde | |
- kom•plek•seer
- (chemie) Om 'n chemiese verbinding te vorm wat bestaan uit 'n sentrale atoom of ioon, wat gewoonlik 'n metaal is en die koördinasiesentrum genoem word, en 'n omliggende reeks gebonde molekules of ione, wat weer bekend staan as ligande of komplekseermiddels.
- Hierdie resultaat is in lyn met die algemene bevinding dat ie bensenoïeddeelstruktuur van besonfirane by voorkeur met die Cr(CO)3- fragment gekomplekseer word. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|