komplekserende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | komplekseer |
| Bywoordelik | komplekserend |
| Attibutief | komplekserende |
- kom•plek•se•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van komplekserend: wat komplekseer, terwyl dit komplekseer
- Tydens 'n ondersoek na die sintese van glikopeptiede het Kunz et al. die interessante waarneming gemaak dat suikers buitengewone komplekserende eienskappe teenoor katione toon.[1]