kondenseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kondenseer |
| Verlede Tyd | ek | het gekondenseer |
| Teenwoordige deelwoord | kondenserend | |
| Verlede deelwoord | gekondenseerde | |
- kon•den•seer
- Om digter, minder volumineus te word of te maak
- (termodinamika) Om uit damp- of gasfase 'n vloeistof te vorm
| Vertalings: 1. algemeen | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. termodinamies | |||
|---|---|---|---|