kondoom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kondoom | kondome |
- كَُونْدُوَمْ , meervoud: كَُونْدُوَمِی
- Dun rubber-oortreksel wat by koïtus oor die penis geskuif word om bevrugting of besmetting te verhoed.
| Vertalings: kondoom | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kondoom.