Gaan na inhoud

konfigurasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  konfigurasie    konfigurasies  
   
(lêer)
kon•fi•gu•ra•sie
(chemie) (rekenaarwetenskap) Die relatiewe posisies van 'n stel dinge; die manier waarop dinge gerangskik of saamgestel is
In teenstelling met wat gereeld beweer word vir termtoestande met S > 0, is nie slegs een elektronrangskikking (mikrotoestand) binne die konfigurasie voldoende om die toestand te beskryf nie;[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: configuration(en)
Nederlands: configuratie(nl) v