Gaan na inhoud

konies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   konies    koniese    konies  
ko•nies
Wat die vorm van 'n keël het
  1. Veerwassers is 'n subtipe wassers wat konies van vorm is om te verhoed dat hulle gelyk teen 'n oppervlak rus sonder die teenwoordigheid van 'n vrag.[1]

    Sinonieme

Keëlvormig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: conical(en)
Nederlands: conisch(nl), kegelvormig(nl)