koninkryk
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koninkryk | koninkryke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
koninkrykie | koninkrykies |
Woordafbreking
- ko•nink•ryk
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Staat wat 'n koning of koningin as staatshoof het
- (biologie), 'n Vlak van taksonomiese klassifikasie van organismes .
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koninkryk.