konkaaf
Voorkoms

| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | konkaaf | konkawe | konkaafs |
- kon•kaaf
- (wiskunde) Met 'n na binne geboë oppervlak, met 'n positiewe kromming
- Die meniskus van al hierdie stowwe behoort konkaaf te wees (dus hoër aan die kante as in die middel).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|