konsep
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| konsep | konsepte |
-
(lêer)
- kon•sep
- 'n Abstrakte en algemene idee; 'n abstraksie, 'n begrip
- 'n Voorlopige ontwerp, 'n skets van 'n projek
- Omdat Jung die konsep “gewonde geneser” na ’n Griekse mite terugvoer, word daar egter eers aan die mitologiese agtergrond en aard van die metafoor aandag geskenk. [1]
- Die konsep van 'n Algemene Onderwyssertifikaat (AOS) ná gr. 9 is nie so 'n nuwe idee binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|