Gaan na inhoud

konstateer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek konstateer  
Verlede Tyd  ek  het gekonstateer    
Teenwoordige deelwoord konstaterend     
kon•sta•teer
Om die werklikheid vas te stel
  1. Dit is seker nie altyd maklik om te weet wanneer iemand die waarheid praat, met ander woorde besig is om feite te konstateer nie, maar dit is navorsbaar[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: certify(en)
Frans: constater(fr)
Nederlands: constateren(nl)