Gaan na inhoud

konstaterend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordkonstateer
Bywoordelikkonstaterend
Attibutiefkonstaterende
kon•sta•te•rend
Teenwoordige deelwoord
  1. predikatief of bywoordelik: wat konstateer
  1. Aangesien die hoofsin boonop konstaterend en berigtend geformuleer is, sou daar op stilistiese vlak ook eerder 'n aoristus as 'n perfektum goed gepas het.[1]