konstaterende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | konstateer |
| Bywoordelik | konstaterend |
| Attibutief | konstaterende |
- kon•sta•te•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van konstaterend: wat konstateer
- De Stadler noem dat die epistemiese modaliteit in verband gebring kan word met die konstaterende krag van die handeling.[1]