Gaan na inhoud

konstitusioneel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   konstitusioneel    konstitusionele    konstitusioneels    
Vergrotend   konstitusioneler    konstitusionelers  
Oortreffend   konstitusioneelste  
Samestelling van konstitusie met die agtervoegsel -ioneel
kon·sti·tu·si·o·neel
(juridies) Wat op die grondwet of konstitusie gebaseer is.
  • Die hof het die wet konstitusioneel ongeldig bevind.
  • «[Koos] Malan publiseer oor 'n aantal gebiede in die teoretiese staatsreg soos grondwetlike oppergesag, konstitusionele verandering en demokrasie asook minderheidskwessies en taalreg.»

    Sinonieme

    Antonieme