Gaan na inhoud

kontinent

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kontinent    konitinente  
   
(lêer)
kon•ti•nent
(geologie) 'n groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm en natuurlike grense het
Wat is die grootste kontinent ter wêreld en hoeveel lande het dit?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: continent(en)
Nederlands: continent(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kontinent.