kontrabas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kontrabas | kontrabasse |
- kon•tra•bas
- (musiek) Die laagste en grootste snaarinstrument, in gebruik in moderne simfonieorkeste en jazz tot oorspronklike rock 'n' roll en rockabilly. Dit het gewooonlik vier snare. In simfonieorkeste word ook instrumente met vyf snare gebruik om die toonbereik te verleng
- Die kontrabas sal telkens die melodie speel terwyl die altviool of mandolien, wat ek speel, die begeleiding verskaf. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kontrabas.