kontrei
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kontrei | kontreie |
- Van Middeleeuse Frans contrée, contreye. Sedert 1260-1270 in Middelnederlands bekend.[1]
- kon•trei
- verwysing na land, area.
- Sy is die beste kok in die kontrei.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kontrei | kontreie |