kontroleer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kontroleer |
| Verlede Tyd | ek | het gekontroleer |
| Teenwoordige deelwoord | kontrolerend | |
| Verlede deelwoord | gekontroleerd | |
- kon•tro•leer
- Om invloed uit te oefen oor; om die gedrag te dikteer
- Om die akkuraatheid van iets soos 'n finansiële rekening of 'n voertuig se spoed te verifieer
| Vertalings: 1. dikteer | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. verifieer | |||
|---|---|---|---|