Gaan na inhoud

konveks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Konvekse lens in aksie
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   konveks    konvekse    konveks  
kon•veks
(wiskunde) Met 'n na buite geboë oppervlak, met 'n negatiewe kromming
  1. Konvekse keëls, gedefineer op enige algebra met ’n eenheidselement, wat geslote is onder die neem van inverses (konveks inverteerbare keëls of kortliks skryf ons kiks) word bestudeer.[1]

    Sinonieme

Bolrond

    Antonieme

Konkaaf, holrond

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: convex(en)
Nederlands: convex(nl)