konveksie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| konveksie |
- kon•vek•sie
- (fisika) Vloei in 'n gas of 'n vloeistof wat spontaan plaasvind deur die gekombineerde effekte van heterogeniteit in die materiaal se eienskappe, meestal deur verskille in dryfvermoë en van liggaamskragte soos temperatuur op die stof, .
- Anders as geleiding en konveksie, het straling [vir hitte-oordrag] dus nie beweging van deeltjies of voorwerpe wat aan mekaar raak, nodig nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor konveksie.