Gaan na inhoud

konvergeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek konvergeer  
Verlede Tyd  ek  het gekonvergeer    
Teenwoordige deelwoord konvergerend   
Verlede deelwoord gekonvergeerde   
kon•ver•geer
  1. Om nader aan mekaar te kom; om nader en nader te kom.
  2. (wiskunde) Om 'n eindige limiet te hê.
  3. (optika) Om in 'n fokus saam te kom
  4. (rekenaarwetenskap) Om 'n stabiele eindpunt van 'n iteratiewe proses te bereik.
  1. Wanneer lug konvergeer (samestroming) en divergeer (uiteenstroming) [1]
  2. ’n Konvergerende meetkundige reeks, met −1 < r < 1, neig na ’n sekere vasgestelde waarde as die aantal terme in die som neig na oneindig.[2]
  3. Die lens laat ewewydige ligstrale konvergeer.[3]
  4. Hoe vinnig die algoritme konvergeer, word deur die grootte van d bepaal[4]

    Antonieme

1,2,3,4: Divergeer

    Vertalings

  Vertalings:   1. algemeen
Engels: converge(en)
Nederlands: convergeren(nl)
  Vertalings:   2. wiskundig
Engels: converge(en)
Nederlands: convergeren(nl)
  Vertalings:   3. opties
Engels: converge(en)
Nederlands: convergeren(nl)
  Vertalings:   4. rekenaarwetenskap
Engels: converge(en)
Nederlands: convergeren(nl)