Gaan na inhoud

konvergerend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordkonvergeer
Bywoordelikkonvergerend
Attibutiefkonvergerende
kon•ver•ge•rend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat konvergeer, terwyl dit konvergeer
  1. Dit is dus sinvol om 'n maatstaf te ondersoek wat kan aandui hoe konvergerend die resultate van die verskillende ondersoeke is. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: converging(en)
Nederlands: convergerend(nl)